Grey Blog

Headmasters Blog

DRIE BESONDERE WEKE!

clock September 6, 2011 22:35 by author Johan Volsteedt

Die busreis na Paul Roos was lank en uitputtend, maar toe amper 700 Greymanne eers in Stellenbosch afklim, was dit die lang reis werd.

Tydens die Vrydag-sporte is ons op ons plek gesit in die hokkie, waterpolo, muurbal en tennis. Maar Saterdag se rugby was n ander storie: Grey wen 19 wedstryde, speel een gelykop en verloor 5. In meeste van die wedstryde moes die Greyspanne tot by die eindfluitjie alles gee om die oorwinning te behaal. Die eerstespan het in die doodsnikke n drie gedruk en verdoel en met 36-35 gewen! Dit was n wonderlike advertensie vir skolerugby en beide skole kan met reg trots wees op die stasndaard van rugby wat gespeel is.

The next weekend saw 3 sold out evenings of the Grey FNB Music Festival in the Sand du Plessis Theatre. The guest artists, Steve Hofmeyr, Charl du Plessis and Jennifer Jones enthralled the audience and the Grey boys shone! Die massakoor van bykans 1000 Greyseuns het almal se harte geroer en weer bewys dat veelsydigheid n kenmerk van ons skool is.

The Grey/FNB/Coca ~cola soccer festival was a wel organised event enjoyed by all participants. The presence of ex-Bafana captain, Andre Arendse, was an extra bonus which the players enjoyed.

Ons is groot dankverskuldig aan ons borge wat dit vir ons moontlik maak om hierdie geleenthede aan te bied. Ons waardeer ook die insette van ons personeel en ouers wat bydra tot die suksesse wat Grey behaal. 

Tans word toetse en eksamens geskryf voordat die somerseisoen afskop... 

 

Currently rated 4.6 by 10 people

  • Currently 4.6/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5


HOOGTEPUNTE IN AUGUSTUS

clock August 10, 2011 19:22 by author Johan Volsteedt

Na die soveelste langnaweek vanjaar wag ons opgewonde op die koms van Glenwood Boys High van Durban vir die interskole Saterdag. Dit is die laaste tuiswedstryde van die jaar vir meeste van ons sportsoorte. Dankie by voorbaat dat u bereid is om te help met verblyf!

 

Next weekend we travel to Paul Roos by bus(16 in total) and in the last week of August we have the annual Music Festival with Steve Hofmeyr, Jennifer Jone s and Charl du Plessis. The popularity of this event is proved by the fact that we had to schedule an afternoon performance on the Saturday(27th) at noon.  

 

 On Friday we have the annual Father and Son Lunch with Corrie van Zyl and Allan Donald as guest speakers and on 2 September we host the Mother and Son Breakfast where mrs Henia Bryer, a survivor of the Holocaust and mother of two Old Greys, will be our guest.

 Op 27 September is dit die Matriekafskeid en die 4de kwartaal begin met die Prysuitdeling en die vertrek van die matrieks.

All of us should realise how time flies and make the most of each and every opportunity! Please assist us by motivating our young gentlemen to be boys first and then men - "In the boy already walks the man".

Ons is vir n kort rukkie jonk en vir n lang tyd oud, daarom moet ons die beste maak van ons jeugjare en dit gebruik as fondament vir die volwasse lewe...

Geniet die opgewondenheid van die weke wat wag! 

 

 

 

 

 

 

Currently rated 5.0 by 1 people

  • Currently 5/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5


busy 3rd term filled with highlights

clock August 3, 2011 23:18 by author Johan Volsteedt

After a hectic but successful 2nd term filled with highlights and memorable events, it was time for the June exams and the winter holidays...

Our sports teams performed with distinction against Pretoria Boys High and Grey PE. Thanks to so many supporters who were present and to many parents who offered accommodation to our visitors and who slaved away in the tuckshop and kitchen - Grey is blessed with fine parents, Grey gentlemen and Old Greys!

Ons sien baie uit na die Musiekfees met Steve Hofmeyr, Jennifer Jones en Charl du Plessis, asook na die interskole met Glenwood en Paul Roos.

 Baie dankie aan almal wat meegedoen het aan die verkope van jagpakkette ten  bate van die skool! 

Ondersteun asb die Pa-en-Seun Middagete op 12 Augustus waartydens Corrie van Zyl en Allan Donald die gassprekers sal wees.

 Op 2 September vind die jaarlikse Ma-en-Seun Ontbyt plaas - n besondere geleentheid wat u nie mag misloop nie!! 

 Ons is opgewonde oor die kwartaal vol hoogtepunte en sien daarna uit om u raak te loop! Geniet die kwartaal! 

Currently rated 5.0 by 3 people

  • Currently 5/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5


TWO(TOO) LONG WEEKENDS

clock May 4, 2011 22:48 by author Johan Volsteedt

The two very long weekends turned into a holiday which causes havoc when it comes to academic planning and getting everything done! Nevertheless, everybody enjoyed the break and our under 14, 15, 16 and 1st rugby teams enjoyed playing in tournaments in Durban and Kimberley.

 

Die 1ste rugbyspan het puik vertoon tydens die Wildeklawer Toernooi met oorwinnings oor Paarl Gimnasium en Waterkloof, terewyl ulle Kearsney College, Helpmekaar en Monument in Durban verslaan het.

We were al stunned by the death of Frank Linda in grade 8 and want to assure the family of our prayers in this time of bereavement. Frank was a Grey gentleman and we will miss him at Grey.

Ons wens al ons seuns wat die naweek na Selborne College reis die beste toe vir hul deelname en n veilige reis! Sterkte ook aan ons gholfspelers vir hul toernooi!

We hope to see many of you when we compete against Affies from Pretoria next weekend and against Paarl Boys High the weekend after. Please support the cultural evenong with Affies on the Friday night.

 Ondersteun asb die Bierfees die Vrydagaand wanneer Affies hier is - ons wil graag ons ouers en gaste bymekaar bring en sien uit na n gesellige byeenkoms. 

 

 

Currently rated 5.0 by 4 people

  • Currently 5/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5


VAKANSIE IS TOERTYD VIR GREYSEUNS

clock March 23, 2011 22:45 by author Johan Volsteedt

Wanneer die skool Vrydag sluit, is dit die begin van 13 toere deur spanne van Grey na al die uithoeke van ons land.

 Debating, golf, Voortrekkers, rugby and hockey teams will travel to Pretoria, Welkom, Queenstown, Port Elizabeth, Pietermaritzburg, George, Grahamstown, Cradock, Paarl and Welkom. We wish our teams safe journeys and successful participation! We are proud of the fact that we can always rely on the example set by the Grey gentlemen!

DIt was n besige kwartaal en die begin van die winterseisoen is ingelui met byna 500 seuns wat na Upington getoer het. Ons vertonings daar maak ons opgewonde oor de seisoen wat wag...

 Baie dankie aan ons ouers vir hul ondersteuning en gasvryheid aan ons besoekers!

We wish you all a peaceful and enjoyable holiday period! 

 

Currently rated 4.8 by 5 people

  • Currently 4.8/5 Stars.
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5


Search

Calendar

<<  January 2012  >>
SuMoTuWeThFrSa
25262728293031
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930311234

Archive

Tags

    Categories


    Blogroll

      Disclaimer

      The opinions expressed herein are my own personal opinions and do not represent my employer's view in anyway.

      © Copyright 2012