The annual GREY MUSIC FESTIVAL was a very professional show hosted in the Sand du Plessis Theatre. It drew capacity crowds and highlighted the musical talents of the Grey boys.

We appreciate the contribution made by our sponsors, FNB, BLOEM WATER and the ARTS TRUST!

Geluk aan Elbie Louw, Petro Muller, Elsa Venter, Marilize van Rooyen, Marelize Griffiths, Celeste Venter, Johan Grobbelaar en die tegniese span wat wat so n luisterryke program op die planke gebring het!

Dit was n groot vreugde om omtrent 800 mense van ouetehuise, weeshuise, Bartimea en Lettie Fouche by die finale kleedrepetisie te verwelkom en saam met hulle sop en brood te geniet.

Opreg dankie aan Lize Beekman en Brandon October wat as gaskunstenaars luister aan die geleentheid verleen het! DIe terugvoer wat ons van heinde en ver ontvang, bewys dat Grey iets besonders verrig het en ons is trots op ons seuns en personeel.

Die toer na Paul Roos was suksesvol en ons wens graag hul eerste rugbyspan geluk met n welverdiende oorwinning.

Congratulations to our soccer teams who enjoyed two very successful tours.

Ons matrieks staan op die vooraand van die 2 belangrikste eksamens van hul lewens en ons wens hulle sukses toe!

We look forward to the MOTHER & SON BREAKFAST and to the summer activities.