The much needed rain in our area caused havoc with our sporting fixtures, particularly the cricket.
This weekend sees our squash team in action at PARKTOWN Boys High, 3 cricket teams a Selborne in East London, Water polo at Pretoria Boys High, tennis at Kearsney College and a wonderful chess tournament where we host 60 teams from all over SA. The Inter High gala also takes place this weekend.
Ons sokkerspan berei voor vir n toer na Belgie, Frankryk en Holland terwyl die hokkie- en rugbyproewe in volle swang is en ons musiekdepartement ook hard aan die werk is. Grey se atlete het goed gevaar tydens die Affies byeenkoms en Sentraal se Top 20 byeenkoms. Hulle sien uit na die SVS kampioenskap en die Inter High in Sasol.
Ons het vandag gelukwense van die Onderwysdepartement ontvang omdat ons matriekuitslae die beste kwaliteit in die provinsie getoon het en ons die prys ontvang het vir die beste Skeinat/Wiskunde uitslae - voorwaar n kompliment vir die skoo, personeel en seuns!
Volgende naweek kom die voorsitters van al die Reunie-takke by Grey bymekaar en sien ons uit na hul volgehoue ondersteuning.
Thanks to ITEC we now have an automatic screen and data projector in the Reunie Hall and we enjoy the new possibilities this opens up to the school.