Our 1st soccer team is preparing for their overseas tour while our rugby and hockey trials have come to an end. Our 1st table tennis team will travel to Beijing.

Die 1ste en 2de rugbyspanne het goeie oorwinnings oor die Rugbyakademie in Virginia behaal. Komende naweek reis ons sportspanne met 10 busse na Upington om teen skole daar mee te ding.

At assembly on Friday Small Paul Young, originally from the USA, opened proceedings at assembly by telling and illustrating truths from the Bible - it was a fascinating experience and the Grey boys thoroughly enjoyed hs unique presentation. 

Tydens vanoggend se saalperiode het Arnu Fourie wat tydens sy matriekeksamen in 2003 sy voet in n ski-ongeluk verloor het, sy SA kleure in para-olimpiese atletiek aan die skool oorhandig en die seuns geinspireer met sy boodskap. Hy het die seuns oorreed om hulself vir Grey oop te stel en beskikbaar te wees vir alles wat die skool bied.

Tans word die tweede toetsreeks van die kwartaal geskryf en gedurende die vakansie gaan n groot aantal van ons spanne op toere na al die uithoeke van ons land.