Die rugby- en sokker toere van die Aprilvakansie was uitstekende spanbougeleenthede waarby die afrigters en spelers baie baat gevind het.

The 1st soccer team enjoyed a wonderful tour to France and Holland and were excellent ambassadors for Grey and for South Africa. The 1st rugby team also impressed during their tour to Windhoek.

Gedurende die kunswedstryd het Grey se seuns puik presteer en die koor en Indomitus het deurgedring na die finaal van die ATKV se Applous-kompetisie.

An Old Grey who resides in the USA, dr David Kast, spent 2 days at school and addressed the boys in each grade, as well as at assembly where he spoke eloquently on the genesis, the genius and the growth of Grey.

Ons het wonderlike interskole met Selborne College, Paarl Boys High en Affies beleef waarby omtrent 500 Greyseuns betrokke was(mag ons nooit net belangstel in n eerstespan nie!). Die betrokkenheid van ons ouers en honderde Oud Greys by hierdie geleenthede, dra baie by tot die sukses en positiwiteit van die Grey-gemeenskap. Baie dankie aan die Ondersteunersklub wat soveel bydra tot die sukses van hierdie geleenthede en aan ons ouers wat so hard werk en help met die verblyf van ons besoekers!

Jake White and Eddie Jones, two international rugby coaches, presented a coaching course for coaches from all over the Free State at Grey and were full of praise for our boys and the facilities available at our school - we must never take the quality of our Grey gentlemen, our educators, parents, Old Boys or facilities for granted. We are indeed blessed!