As we are preparing for the greatest sport spectacle to ever hit our shores, we experienced the positive side of our country when the Bulls played the Crusaders in the Orlando Stadium in Soweto while the final of the Nedbank Soccer competition was played next door at Soccer City. May all citizens of our country take that positive spirit into the World Cup and beyond!

Ons interskole teen Selborne, Affies, Paarl Boys High was n waardiger advertensie vir Grey en die Grey Gentlemen en dit was n riem onder die hart om vele komplimente, ook van ons teenstanders, te ontvang oor die Greyseuns se spel en se gedrag op en van die sportvelde af. Dit was ook die geval met die kultuuraand by Affies en die besoek van ons musiekgroepe aan Music In The Mountains by die Drakensberg Seunskoor. 

Dankie aan al ons ouers en seuns wat die skool so getrou ondersteun en dien! Ons mag nooit n skool word vir die topspanne ten koste van die "average men" nie en het juis die gemiddelde manne nodig om die topspanne te lig!

Our 1st Soccer X1 performed well at the Benoni Festival and proved that soccer is an integral part of our sport programme.

Much as we look forward to the World Cup, we are sensitive to the teaching time constraints and will devise plans to provide as much teaching and study time as possible...

Ons sien uit na volgende kwartaal se aktiwiteite, veral ook die Musiekfees saam met Andre de Villiers en Karen Zoid. U sal binnekort meer inligting ontvang oor die kaartjieverkope.