Wanneer die skool Vrydag sluit, is dit die begin van 13 toere deur spanne van Grey na al die uithoeke van ons land.

 Debating, golf, Voortrekkers, rugby and hockey teams will travel to Pretoria, Welkom, Queenstown, Port Elizabeth, Pietermaritzburg, George, Grahamstown, Cradock, Paarl and Welkom. We wish our teams safe journeys and successful participation! We are proud of the fact that we can always rely on the example set by the Grey gentlemen!

DIt was n besige kwartaal en die begin van die winterseisoen is ingelui met byna 500 seuns wat na Upington getoer het. Ons vertonings daar maak ons opgewonde oor de seisoen wat wag...

 Baie dankie aan ons ouers vir hul ondersteuning en gasvryheid aan ons besoekers!

We wish you all a peaceful and enjoyable holiday period!