Na die soveelste langnaweek vanjaar wag ons opgewonde op die koms van Glenwood Boys High van Durban vir die interskole Saterdag. Dit is die laaste tuiswedstryde van die jaar vir meeste van ons sportsoorte. Dankie by voorbaat dat u bereid is om te help met verblyf!
Next weekend we travel to Paul Roos by bus(16 in total) and in the last week of August we have the annual Music Festival with Steve Hofmeyr, Jennifer Jone s and Charl du Plessis. The popularity of this event is proved by the fact that we had to schedule an afternoon performance on the Saturday(27th) at noon.
On Friday we have the annual Father and Son Lunch with Corrie van Zyl and Allan Donald as guest speakers and on 2 September we host the Mother and Son Breakfast where mrs Henia Bryer, a survivor of the Holocaust and mother of two Old Greys, will be our guest.
Op 27 September is dit die Matriekafskeid en die 4de kwartaal begin met die Prysuitdeling en die vertrek van die matrieks.
All of us should realise how time flies and make the most of each and every opportunity! Please assist us by motivating our young gentlemen to be boys first and then men - "In the boy already walks the man".
Ons is vir n kort rukkie jonk en vir n lang tyd oud, daarom moet ons die beste maak van ons jeugjare en dit gebruik as fondament vir die volwasse lewe...
Geniet die opgewondenheid van die weke wat wag!