After a hectic but successful 2nd term filled with highlights and memorable events, it was time for the June exams and the winter holidays...

Our sports teams performed with distinction against Pretoria Boys High and Grey PE. Thanks to so many supporters who were present and to many parents who offered accommodation to our visitors and who slaved away in the tuckshop and kitchen - Grey is blessed with fine parents, Grey gentlemen and Old Greys!

Ons sien baie uit na die Musiekfees met Steve Hofmeyr, Jennifer Jones en Charl du Plessis, asook na die interskole met Glenwood en Paul Roos.

 Baie dankie aan almal wat meegedoen het aan die verkope van jagpakkette ten  bate van die skool! 

Ondersteun asb die Pa-en-Seun Middagete op 12 Augustus waartydens Corrie van Zyl en Allan Donald die gassprekers sal wees.

 Op 2 September vind die jaarlikse Ma-en-Seun Ontbyt plaas - n besondere geleentheid wat u nie mag misloop nie!! 

 Ons is opgewonde oor die kwartaal vol hoogtepunte en sien daarna uit om u raak te loop! Geniet die kwartaal!